Sirkusboere

Cover of Sirkusboere by Sonja Loots
Author: Sonja Loots
Year: 2011
Language: af
Edition: First Edition
Pages: 379
ISBN-13: 9780624053354
Dimensions:
Height: 8.5 Inches
Length: 5.5 Inches
Weight: 0.9479877266 Pounds
Width: 0.85 Inches
Editorial overview Touché

Sirkusboere by Sonja Loots, published by Tafelberg Uitgewers in 2011, is a work of fiction that delves into the complexities of the South African Boer War. This first edition, written in Afrikaans and spanning 379 pages, presents a unique narrative that intertwines historical events with the personal struggles of its characters. The story unfolds in a circus setting, where the protagonist, Ben, introduces a cast of characters, including General Piet Cronjé, who grapples with his past while performing for an audience.

Readers will encounter themes of trauma and memory as the narrative explores why former soldiers, like Cronjé, choose to relive their experiences in a public spectacle. The characters reflect a range of human emotions and conflicts, from the shame of defeat to the desire for redemption. As the past and present collide, the story reveals the ongoing impact of history on individual lives, set against the backdrop of a military performance that serves as both entertainment and a haunting reminder of war.


Official synopsis Publisher

“Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning,” bulder Ben. “U is by die grootste militêre skouspel wat die wêreld nog gesien het!” Hy stap van een kant van die arena na die ander. “Ek wil u voorstel aan ‘n groep helde uit die mees verafgeleë dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg – en hulle doen dit vandag weer. Dié keer vir u plesier.” Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook ‘n stil figuur. Agter hom huiwer ‘n vrou en ‘n agterryer wat lyk asof daar trane oor sy wange loop. Die gehoor versober. Die applous rafel uit. “Generaal Piet Cronjé,” roep Ben oor sy megafoon. Cronjé gaan staan met ‘n geboë hoof voor die gehoor. Twee keer per dag voer hy sy grootste vernedering op: sy oorgawe in die slag van Paardeberg. Wanneer die kanonne begin bulder, is hy nie in die Amerikaanse stad St. Louis, waar hy aan die sirkusbaas Frank Fillis se Boereoorlogspektakel deelneem nie. In sy gedagtes is hy weer op die slagveld. Waarom doen Cronjé dit? Waarom het soveel ander oudstryders in 1904 besluit om skouspel van hul trauma te maak? En wat voer die rustelose Ben Viljoen in die mou? In Sirkusboere herken jy in die karakters mense wat jy steeds teëkom: Cronjé wat verknog is aan sy smaad; Viljoen wat die verlede soos ‘n vrot vel van hom afskud; Fillis vir wie die lewe ‘n sirkus is. En so gebeur dit dat verlede én hede oormekaar skuif, met die makabere gedreun van applous in die ore.

FAQ
What is “Sirkusboere” about?
This page includes the available description and bibliographic details for “Sirkusboere” by Sonja Loots. Synopsis preview: “Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning,” bulder Ben. “U is by die grootste militêre skouspel wat die wêreld nog gesien het!” Hy stap van een kant van die arena na die ander. “Ek wil u voorstel aan ‘n groep…
Who is the author of “Sirkusboere”?
“Sirkusboere” is credited to Sonja Loots.
When was “Sirkusboere” published?
Publisher: Tafelberg Uitgewers. Year: 2011.
What is the ISBN for “Sirkusboere”?
ISBN-13: 9780624053354.
What are the book details (language, pages, edition)?
Language: af. Pages: 379. Edition: First Edition.

Related Books by Topic