Professor Frisko se Penarie

Professor Frisko se Penarie by Corlie Putter is a unique children’s book published by Digital on Demand on July 10, 2024. This 102-page edition, written in Afrikaans, invites readers to engage interactively with the story. The narrative centers around an eccentric professor and his assistant, who must navigate a series of choices to help recover crucial research that has been hidden in a garden, all while avoiding dangers posed by villains.
Readers will find that this book diverges from traditional storytelling, as it requires them to make decisions at the end of each page, influencing the direction of the adventure. The plot involves themes of teamwork and problem-solving, as the characters face various challenges in their quest. With its interactive format, Professor Frisko se Penarie encourages creativity and critical thinking, making it an engaging experience for young readers.
Official synopsis Publisher
Hierdie boek is nie soos ander boeke nie. Jy kan dit nie van begin tot einde deurlees nie!
Aan die einde van elke bladsy is daar verskillende keuses.
Jy, die leser bepaal dus wat volgende gaan gebeur….
In PROFESSOR FRISKO SE PENARIE is jy die eienaardige professor se assistent.
Hy is besig met navorsing en het ‘n baie belangrike deurbraak gemaak.
Om te verhoed dat die navorsing in die verkeerde hande beland, het hy die dokument gekrimp en iewers in die tuin gaan wegsteek. Die skelms is op sy spoor en die professor benodig dringend jou hulp.
Jy en die professor word ook gekrimp en nou word dit lewensbelangrik dat julle die navorsing betyds opspoor.
Die vraag is net…
Kan jy uit die skelms se pad bly, die dokumente vind asook die groot gevare in die tuin vermy? Jy moet ten alle tye AAN DIE LEWE probeer bly.
Wees gewaarsku liewe leser…
Dié avontuur is gevaarlik!
Kies versigtig…
Publisher
Topics
FAQ
What is “Professor Frisko se Penarie” about?
Who is the author of “Professor Frisko se Penarie”?
When was “Professor Frisko se Penarie” published?
What is the ISBN for “Professor Frisko se Penarie”?
What are the book details (language, pages, edition)?
